Jump to ratings and reviews
Rate this book

Babalela

Los ons uit!

Rate this book
Diep, diep in ’n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op ’n dag kom ’n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het ’n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie ... Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks, waarvan daar reeds meer as 40 000 boeke verkoop is!

36 pages, Hardcover

First published January 1, 2009

Loading interface...
Loading interface...

About the author

Martie Preller

46 books3 followers
Martie Preller is een van die mees geliefde Afrikaanse kinderboekskrywers en het reeds verskeie toekennings vir haar werk ontvang, waaronder die Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur vir Babalela en Diep diep in ’n donker bos. Daar het al meer as 50 kinderboeke uit haar pen verskyn.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
1 (25%)
4 stars
2 (50%)
3 stars
1 (25%)
2 stars
0 (0%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Ilze.
596 reviews23 followers
February 17, 2014
... en daar is Leonie se "Lallie" weer ... en weer blaai sy herhaaldelik deur die boek net om te sien wat "Lallie" nou eintlik aanvang. Moet erken, ek hou nogal van die idee dat 'n mens moet skop en skree en tekere moet gaan om uit jou verbeelde, al dan nie, wêreld te ontsnap.

NS: Tesame met hierdie boek, het Bargain Books T-hemde met Lallie op verkoop. Ek moes natuurlik vir Leonie een koop en sy kan nie wag dat daardie hemp uit die wasgoedmandjie kom nie!
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.