Jump to ratings and reviews
Rate this book

Babalela

Babalela

Rate this book
Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is ’n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos. Dan kom ’n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan. Die illustreerders, Andries en Erica Maritz, is twee talentvolle Suid-Afrikaners wat tans vir Disney in Australië werk. Hulle werk is kleurvol en vol beweging, humor en emosie. Hulle illustrasies laat werklik reg aan die verhaal geskied.

32 pages, Hardcover

First published February 28, 2002

Loading interface...
Loading interface...

About the author

Martie Preller

46 books3 followers
Martie Preller is een van die mees geliefde Afrikaanse kinderboekskrywers en het reeds verskeie toekennings vir haar werk ontvang, waaronder die Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur vir Babalela en Diep diep in ’n donker bos. Daar het al meer as 50 kinderboeke uit haar pen verskyn.

Ratings & Reviews

What do you think?
Rate this book

Friends & Following

Create a free account to discover what your friends think of this book!

Community Reviews

5 stars
7 (53%)
4 stars
5 (38%)
3 stars
0 (0%)
2 stars
1 (7%)
1 star
0 (0%)
Displaying 1 of 1 review
Profile Image for Ilze.
596 reviews23 followers
February 17, 2014
Ons het die reeks effens agterstevoor begin in dié sin dat ons eers Diep, diep in 'n Donker Bos ontdek het voordat ons geweet het wie/wat "Lallie" (soos Leonie hom noem) is. Die boek is pragtig en Leonie is mal daaroor om haar held in volkleur op die bladwit te sien.
Displaying 1 of 1 review

Can't find what you're looking for?

Get help and learn more about the design.